Rest at Leisure

  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 16
  • 10
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 15
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22

Listing Category: Accommodation and Self Catering

Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
Rates
Type Of Accommodation
Amenities In Rooms (May differ in rooms)
Other Facilities
Other Facilities Nearby
  • Rest at Leisure is ‘n selfsorghuis in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir ‘n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf in ‘n veilige en rustige area naby ‘n verskeidenheid aktiwiteite en geriewe. Dit is gelee in ‘n Natuur bewarings gebied waar n verskeidenheid van klein wild soorte en voëls gesien kan word.
    Hierdie 6-slaper vakansiehuis bestaan uit twee ruim slaapkamers en een badkamer asook n gaste toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is toegerus met ‘n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is gemeubileer met ‘n dubbelbed en enkel stapelbed en drie-kwart bed Beide slaapkamers het skuifdeure wat lei na n plaveisel en braai area. Ons spog ook met ‘n nuwe 4 x 3m Swembad wat vakansie gangers op hulle eie risiko kan geniet.
    Die kombuis is enige vrou se droom kombuis: luuks met genoeg pak plek, is ruim en is ten volle toegerus met Mikrogolf oond, 6 plaat Gas stoof en oond, twee yskaste, skottelgoed wasser asook n wasmasjien en tuimel droeer. Die eetarea is oop plan en het ‘n tafel en sitplek vir 6 mense binne. Rest at Leisure het ‘n sitarea met gerieflike sitplek en ‘n TV met DStv. Dit lei na die onderdakbalkon met tafel en stoele vir 6 mense. Die perseel is volledig omhein en het elektriese heining reg rondom die huis en is gekoppel met n reaksie sekuriteit. Elke vertrek is ook toegrus met n dak waaier.
    Ons is passievol oor troeteldiere, so jou Klein skoot 4-been kind is ook welkom. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir een tot twee motors. Daar is twee braai areas: ‘n Boma styl met oop lug braai en sit area en die ander braai onderdak met n skarms see uitsig sou die weer bietjie olik wees.
    Rest at Leisure is 1.2km se stap van Peter Pan en Kidd’s Beach, en net ‘n kort entjie se ry van ‘n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede soos winkelsentrums, gholfbane, die Wildekus-casino en verskeie ander water- en landgebaseerde sporte.
    Spread the love
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

  • Rates:

    Out of season - R500 per night for whole unit
    In season - R850 per night for whole unit
    High season - R1050 per night for whole unit

  • Type Of Accommodation: Rooms
  • Amenities In Rooms (May differ in rooms):
    • Queen Size Bed
    • Double Bed
    • Single Bed
    • No smoking in rooms
    • En-suite bathrooms
    • Private Bathroom
    • Shower
    • Bath
    • Other DSTV Channels
  • Other Facilities:
    • Lounce
    • DSTV in Lounce
    • Pool
    • Garden
    • Laundry
    • Braai Area
    • Safe Parking
  • Other Facilities Nearby:
    • Beach
    • Jogging
    • Cycling
    • Birding
    • Nature Walks
    • Adventure Activities
    • Golf
    • Shops
    • Restaurants
    • Casino